"augustus en God" - Oorspronklike Kunswerk
"augustus en God" oorspronklike kunswerk
Olieverf op Hahnemühle papier
Geraam deur Round&Round Frames
"augustus
die canola blom geel
asof God met groot kwashale
oor Sy sketsboek kom speel"
Grootte: A3
R 6,500.00
Pickup currently not available
"augustus en God" - Afdruk
Hoë kwaliteit afdruk van "augustus en God"
Gedruk deur Silvertone International op Fine Art papier
"augustus
die canola blom geel
asof God met groot kwashale
oor Sy sketsboek kom speel"
Grootte: A3
Ongeraam
R 1,900.00
Pickup currently not available